
Kategese
Les Inhoud
As gemeente glo ons die formasie van ons kinders se geloof begin by die ouerhuis. Hierdie webblad stel al die inhoud van die kategese beskikbaar vir die ouers om gratis af te laai sodat ouers saam met hulle jongmense deur die Bybel kan werk