top of page

Ons gemeentes
Kliek op die PDF om 'n kort geskiedenis af te laai van die VG Kerk hier in Bredasdorp.
Kliek op die PDF om 'n kort geskiedenis af te laai van die NG Kerk hier in Bredasdorp.
Beide lugfoto's van die NG Kerk en VG Kerk kan afgelaai word deur slegs op die groen skakels te kliek. Die foto's op die webtuiste is geneem deur LightFlight 360. Die lugfoto's van die NG en VG Kerke is vry van kopiereg verskaf aan Bredasdorp Gemeente.
NG Kerk


VG Kerk
bottom of page