top of page

Bronne
Hier is verskeie bronne & skakels beskikbaar waar belangrike dokumentasie gelees asook afgelaai kan word. Maak gerus gebruik daarvan. Dokumente wat teruggestuur moet word aan die kerkkantoor, kan hier per e-pos gestuur word.
NG Kerk Begrafnisdokumentasie
Dokument i.v.m. begrafnisreëlings by die NG Kerk.
Kerkbode
Lees die "Kerkbode" aanlyn deur slegs op die logo te kliek.
POPI wetgewing
Inligting t.o.v. die POPI wetgewing by Bredasdorp Gemeente.
Aanlynbetalings
Dokumentasie vir betalings wat aanlyn gemaak word deur Nedbank.
Belydenisklas
Dokument om af te laai en te voltooi as jy deel is van die Belydenisklas.
Nuwe intrekkers
Dokument om af te laai en te voltooi as jy 'n nuwe intrekker is.
bottom of page





