Afsprake met Leraars

Daar is elke weeksdag leraars beskikbaar by die kantore tussen 09:00 en 13:00. Leraars kan in hierdie tyd op kantoor besoek word sonder 'n afspraak indien hulle beskikbaar is. Leraars is ook ander ure van die dag beskikbaar, ook na ure. Ons wil jou uitnooi om die kantoor of die leraar te kontak vir n afspraak indien u 'n spesifieke tyd wil reël. U kan ook gebruik maak van die skakels hieronder om self 'n afspraak in 'n leraar se dagboek te plaas.

  • 1 hr

    Free
  • 1 hr

    Free
  • 1 hr

    Free

NGK: 028 424 1340

VGK: 028 424 1227

Kerkstraat en Sealy Straat, Bredasdorp, South Africa, 7280

  • YouTube
  • Facebook
  • SoundCloud