top of page
transparent.png

Leraars

IMG_9446.JPG

ds Braam Coetzee

Leraar

Braam is in 1966 in Welkom gebore en het matrikuleer by Sandveld Hoërskool in Wesselsbron 1984. In 1989 begin Braam 2 jaar Mynbou ingenierswese studeer. Hierdie jare het baie mooi bygedra tot die vorming van die bediening wat dit tans is. In Februarie 1991 begin hy met sy Teologiese studies aan Universiteit Pretotria. Sy proefskirf het gehandel oor: 'Hoe lyk God se liefde volgens Johannes'. Hy is gelegitimeer in November 1996.  Vanaf Februarie 1997 tot April 2003 is hy Jeugleraar by Nelspruit Suid gemeente. Hy begin Mei  2003 in Bredasdorp. 

braam@bredasdorpgemeente.co.za

IMG_6761.heic

ds Karlie Liebenberg

Leraar

Karlie is in 1995 in die Paarl gebore en matrikuleer by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres. Sy het eers Jeugwerk aan die Universiteit van Stellenbosch studeer voor sy met haar verdere teologiese studies begin het. Haar MDiv proefskrif se titel is as volg: Van Barmhartigheid na Ontwikkeling: Vaardigheid intervensie van gemeenteleiers in die konteks van die NG Kerk. 


karlie@bredasdorpgemeente.co.za

bottom of page